 |
IGNITE is ‘n diensjaar van persoonlike ontwikkeling onder leiding van die Heilige Gees. Deur praktiese betrokkenheid by verskeie bedieninge, maak ons ‘n nuwe generasie wakker waar hulle geleer word om aktief en effektief in die koninkryk van Jesus Christus te leef en te ontwikkel in mate van salwing en karakter. Om Hom in elke area van hulle lewens aan mense te openbaar. |
 |
 |