‘n Lofpark inisiatief wat fokus op interkerklike “praise en worship” aande. Om ook aan skole die onvoorwaardelike volmaakte liefde van Christus Jesus bekend te maak.  ‘n Bediening wat op die markplein daarbuite, daarop fokus om God se karakter en vermoë te demonstreer en lewendige briewe te wees, wat gelees kan word deur alle kinders, uit alle agtergronde.

KLIEK HIER OM NA "ALMAL WAT DORS HET" DEUR RENIER STRYDOM TE KYK