 |
Kingdom Life Impartasie Skool rus studente toe met Bybelse waarhede en beginsels vir hulle daagliks lewens wandel. Hier word die studente (ou sowel as nuwelinge) vertroud gemaak met die DNA en VISIE van die gemeente. Ons skep ook die geleentheid om studente prakties betrokke te laat raak by bedieninge bv. uitreike tydens tent veldtogte, ens. |
 |
 |